Not just sitting pretty...

Welkom by ons webwerf!

Ons verskaf die beste kwaliteit vryloop hoenders en bevrugte eiers.

Hier moes eintlik 'n foto van 'n eier gewees het.Hoenders wat ons verskaf:
Alle kuikens word inge-ent voor versending.
Ons neem bestellings, en lewer af landwyd.
 

As jy by ons 'n draai wil maak, kontak ons asb eers, sodat ons kan seker maak iemand is beskikbaar.  Ons is altyd gesluit op 'n Saterdag.

Vir meer inligting, sien asb ons Hoender bladsy, Pryse bladsy, of kontak Ingrid.
                           


"Regard it as just as desirable to build a chicken house as to build a cathedral." - Frank Lloyd Wright